Aksie Samaritaan
Aksie Samaritaan is ‘n nie winsgewende organisasie wat werksaam is onder die Haweloses in Kuilsrivier. Deur ‘n Sopkombuis in die week en Kerkdienste op Sondae, lewer hulle dienste aan die Haweloses in Kuilsrivier Die Sopkombuis Maandae tot Vrydae … Continued