LATEST ISSUE

posted in: Latest Issue | 0

Aan al die inwoners van Kuilsrivier en omgewing:

Dankie dat julle ons ondersteun, dat julle kies om plaaslik te koop, en dat julle saam met ons bou aan ’n sterker, meer betrokke gemeenskap.
Die nuwe jaar bring nuwe geleenthede, nuwe drome en die kans om saam te groei. Ons glo dat Kuilsrivier en omgewing se krag in sy mense lê – in julle harde werk, julle geloof, en julle liefde vir mekaar.
Mag hierdie jaar vir elke gesin en elke onderneming ’n jaar van voorspoed, gesondheid en vreugde wees. Kom ons hou vas aan hoop, werk saam, en maak van Kuilsrivier en omliggende gebiede ’n plek waar almal kan floreer.
‘n Geseënde 2026 vir julle, met baie vrug op jul arbeid!

To all the residents of Kuilsrivier and the surrounding areas:

Thank you for supporting us, for choosing to shop locally, and for helping us build a stronger, more engaged community.
The new year brings fresh opportunities, new dreams, and the chance to grow together. We believe that the strength of Kuilsrivier and its surroundings lies in its people – in your hard work, your faith, and your love for one another.
May this year be one of prosperity, health, and joy for every family and every business. Let us hold on to hope, work together, and make Kuilsrivier and its neighbouring areas a place where everyone can flourish.
A blessed and inspiring 2026 to you!

Page 1
Page 2
Page 3
Batteries, waterproofing, Wendy houses, garage doors, learning
Page 4
Page 5
Page 6
Page 7

Page 8

 

Page 9

Page 10

Page 11

Page 12

Page 13