Kuilsrivier besighede

posted in: Blog | 0

Aanvanklik was Kuilsrivier ‘n dorpie op sy eie. By die stad maar met ‘n plattelandse atmosfeer.

Ongelukkig is dit lank nie meer die geval nie. Ons het deel geword van die groter Kaapse metropool. Daar het demografiese verskuiwings plaasgevind en kooppatrone het verander.

Daar is nie net meer ‘n Shoprite Sentrum nie. Intussen het ons die Soneike Sentrum, River Park Sentrum, Zevenwact Mall, Chekers se Langverwacht Sentrum, die Haasendal Gables sentrum en Elto Towers bygegekry. Hier is 3 Super Spar winkels en 1 Spar geriefswinkel. Daar is 3 PnP winkels, ‘n groot OK by Elto Towers en ‘n Groot Checkers.

Kuilsrivier beskik ook oor ‘n Privaat Hospitaal, die Netcare Kuils River Hospital en ‘n lieflikeĀ  Essential Health Apteek

Daar is ook ‘n magdom kleiner besighede, eenmansake en mense wat van die huis af werk. Sien die nuutste uitgawne van die Agie asook ons besigheidsgids.

Inwoners kan regtig als wat hul nodig het plaaslik kry. Ondersteun asseblief ons plaaslike besighede.