Youth Adventures
Would you like programme details, dates or availability? Chat directly with the Youth Adventures team on WhatsApp. CHAT ON WHATSAPP
Would you like programme details, dates or availability? Chat directly with the Youth Adventures team on WhatsApp. CHAT ON WHATSAPP
Jaarlikse Pakette: BEGINNERSPAKKET Vir klein besighede wat plaaslike sigbaarheid wil opbou R250 per maand vir jaar kontrak Ingesluit: 2 Facebook Profielblad plasings per maand – De Kuile Agie Kuilsrivier 2 Facebook Besigheidsblad-plasings per maand – Agie-Ads 1 Koerantstyl-Ad geboost op … Continued
PRIVAATHEIDSBELEID EN POPIA-KENNISGEWING DIE AGIE – Plaaslike Digitale Media Platform Inleiding DIE AGIE respekteer die privaatheid van alle kliënte, adverteerders, verskaffers, webwerfbesoekers en ander persone met wie ons sake doen. Hierdie beleid verduidelik hoe ons persoonlike inligting versamel, gebruik, verwerk, … Continued
Welcome to Die Agie Local Advertising Network Die Agie is a community-focused digital advertising network that helps local businesses grow their visibility in Kuilsrivier, Brackenfell, Bellville, Kraaifontein and surrounding areas. What started as a local advertising platform has evolved … Continued
1. Inleiding In ’n tyd waar die aard en inhoud van geskiedenis as skoolvak onder bespreking is, is dit noodsaaklik om duidelikheid te kry oor wat geskiedenis is, en watter doel dit in die opvoeding van leerders dien. Hiermee het … Continued
Saam bou ons Kuilsrivier en omgewing Inleiding: Kuilsrivier Area is vol klein ondernemings en huisgebaseerde besighede wat ons gemeenskap dra. Baie van hulle kry nie altyd die sigbaarheid wat hulle verdien nie. Daarom het Die Agie-Ads die Gemeenskapsadvertensieprojek begin … Continued
Die perfekte venue vir jou droomdag! Stel jou voor: ‘n pragtige venue, asemrowende dekor, en ‘n atmosfeer wat elke oomblik spesiaal maak. Of jy ‘n sprokiestroue, ‘n stylvolle verjaardagviering, of ‘n eksklusiewe korporatiewe geleentheid beplan—ons venue bied alles wat jy … Continued
Moenie dat die koue jou motor laat staan nie! Winter is hier—en koue temperature kan ‘n groot impak op jou motorbattery hê. As jy sukkel om jou motor te start in die oggende, is dit dalk tyd vir ‘n batterytoets! … Continued
A.I Door & Gate Automation Maak jou lewe makliker en jou eiendom veiliger met geoutomatiseerde garagedeure en hekke! Geen gesukkel met swaar deure of die risiko van oopstaande hekke nie—met die druk van ‘n knoppie, geniet jy maklike toegang en … Continued