AGIE SE PRYSE EN PAKETTE

posted in: Blog | 0

 

Kies die pakket en termyn wat by jou besigheid pas

INTREEVLAKPAKKET

Vir plaaslike besighede wat bekostigbare, gereelde sigbaarheid wil opbou.

Een maand — R290 eenmalig

  • Vier Facebook-plasings per maand, afwisselend tussen Agie-Ads en De Kuile Agie
  • Een advertensie in Die Agie se saamgestelde Koerantstyl-uitgawe
KIES EEN MAAND

Drie maande — R270 per maand

  • Vier Facebook-plasings per maand, afwisselend tussen Agie-Ads en De Kuile Agie
  • Twee gedeelde plasings per maand in Kuilsrivier Agie
  • Twee advertensies per maand in Die Agie se saamgestelde Koerantstyl-uitgawe
  • Maandelikse webvertoning op Latest Issue vir die duur van die betaalde termyn
KIES DRIE MAANDE

Twaalf maande — R250 per maand

  • Alles wat by die driemaandpakket ingesluit is
  • ’n Aktiewe inskrywing in Die Agie se aanlyn Besigheidsgids vir die duur van die ooreenkoms
KIES TWAALF MAANDE

Lees die volledige riglyne en voorwaardes van die Intreevlakpakket

 

BESIGHEIDSPAKKET

’n Omvattende bemarkingspakket met ’n betaalde Facebook-veldtog, gereelde plasings en groter verspreiding oor Die Agie se platforms.

Een maand — R690 eenmalig

  • Een Facebook-plasing word vir 7 dae geboost.
  • Die boost begin sodra betaling ontvang is.
  • Vanaf week 2 word weekliks op Agie-Ads én De Kuile Agie geplaas.
  • Die plasings word vanaf week 2 weekliks met Kuilsrivier Agie gedeel.
  • Een advertensie in Die Agie se saamgestelde Koerantstyl-uitgawe.
KIES EEN MAAND

Drie maande — R670 per maand

  • Een Facebook-plasing word elke maand vir 7 dae geboost.
  • Vanaf week 2 word weekliks op Agie-Ads én De Kuile Agie geplaas.
  • Die plasings word vanaf week 2 weekliks met Kuilsrivier Agie gedeel.
  • Twee advertensies per maand in Die Agie se saamgestelde Koerantstyl-uitgawe.
  • Maandelikse vertoning op die webwerf se Latest Issue vir die volle betaalde termyn.
KIES DRIE MAANDE

Twaalf maande — R650 per maand

  • Alles wat by die driemaandpakket ingesluit is.
  • ’n Aktiewe inskrywing in Die Agie se aanlyn Besigheidsgids vir die duur van die betaalde ooreenkoms.
KIES TWAALF MAANDE
Lees die volledige riglyne en voorwaardes van die Besigheidspakket

 

PREMIUM PAKKET

Vir besighede wat maksimum plaaslike blootstelling en ’n prominente webwerfteenwoordigheid wil hê.

L.W. Die Premium-advertensie word in beskikbare Premium-advertensieruimtes regoor Die Agie se webwerf vertoon. Die posisie kan wissel volgens die bladsy, toestel en webwerf-uitleg.

Een maand — R1 490 eenmalig

  • Alles wat by die eenmaand-Besigheidspakket ingesluit is.
  • ’n Prominente Premium-advertensie op Die Agie se webwerf vir die betaalde maand.
  • Die advertensie is klikbaar en neem besoekers na die adverteerder se webwerf, WhatsApp-skakel of aangewese bestemmingsblad.
  • Maandelikse terugvoer oor die advertensie se prestasie.
KIES EEN MAAND

Drie maande — R1 470 per maand

  • Alles wat by die driemaand-Besigheidspakket ingesluit is.
  • ’n Deurlopende Premium-advertensie op Die Agie se webwerf vir die volle betaalde termyn.
  • Die advertensie is klikbaar en skakel na die adverteerder se webwerf, WhatsApp-skakel of aangewese bestemmingsblad.
  • Maandelikse terugvoer oor die advertensie se prestasie.
KIES DRIE MAANDE

Twaalf maande — R1 450 per maand

  • Alles wat by die twaalfmaand-Besigheidspakket ingesluit is.
  • ’n Deurlopende Premium-advertensie op Die Agie se webwerf vir die volle betaalde termyn.
  • Die advertensie is klikbaar en skakel na die adverteerder se webwerf, WhatsApp-skakel of aangewese bestemmingsblad.
  • ’n Aktiewe inskrywing in Die Agie se aanlyn Besigheidsgids.
  • Maandelikse terugvoer oor die advertensie se prestasie.
KIES TWAALF MAANDE

Lees die volledige riglyne en voorwaardes van die Premium Pakket

 

Ander advertensie-opsies

GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

Plaas ’n geklassifiseerde advertensie

Vanaf R30 vir 14 dae.

  • Geskik vir privaat advertensies, werksoekers en klein advertensies
  • 14 dae se blootstelling
  • Prys word volgens die soort advertensie bevestig
DOEN NAVRAAG

BESIGHEIDSGIDS

Besigtig Die Agie se aanlyn Besigheidsgids

R250 per jaar.

  • Jaarlikse besigheidsinskrywing
  • Plasing in ’n toepaslike besigheidskategorie
  • Basiese besigheidsbeskrywing en kontakbesonderhede
  • WhatsApp- of webwerfskakel, indien beskikbaar
REGISTREER MY BESIGHEID

ADVERTENSIEPAKKETTE

Vir Facebook-, Koerantstyl- en webwerfblootstelling kan adverteerders tussen Die Agie se Intreevlakpakket en Besigheidspakket kies.

Besigtig Die Agie se advertensiepakkette

AFSONDERLIKE FACEBOOK-BOOST

Vanaf R500. Die adverteerder kan ’n groter begroting kies.

    • ’n Afsonderlike advertensieplasing word op Agie-Ads geboost.
    • Die teikengebied, tydperk en begroting word vooraf bevestig.
    • Die boost begin nadat betaling en die advertensiemateriaal ontvang is.
    • Die finale omvang en koste word vooraf met die adverteerder ooreengekom.
DOEN NAVRAAG OOR 'N BOOST