FoodSocks

posted in: Blog | 0

 

 

Wat is ’n FoodSock Meal? Slim voeding vir slim gesinne!

Elke FoodSock Meal is ’n volledige gebalanseerde en smaaklike maaltyd — ontwikkel met plaaslike bestanddele en kundigheid.
Dis voedsaam, maklik om voor te berei en ideaal vir gesinne, skole en gemeenskapsprojekte.

🔹 Gedehidreerde groente gebaseerde bestanddele
🔹 Soya-proteïenbasis – geskik vir vegetariese en diabetiese diëte
🔹 Rys gebaseerde en gluten vrye opsies
🔹 Lang raklewe

🍲 13 Smaaklike geure om van te kies
💬 Voeg net die pakkie by kookwater, prut vir 30min en geniet – kikker jy ete op deur jou eie speserye, uie, maalvleis en/of hoeder by te voeg.

📲 Bestel via WhatsApp: Ernst – 062 453 6430
📍 Beskikbaar in Kuilsrivier en omliggende areas