Ons Winkel Kuilsrivier

posted in: Blog | 0

Ons Winkel Kuilsrivier gaan verhuis na Winkel nr 8B op die Kerkplein Sentrum.

Die opening is 1 Junie 2024.

Alle bestaande kliënte word hiermee van die verhuising in kennis gestel en terselfdertyd word hulle uitgenooi om hul by die nuwe winkel te besoek.

Daar is genoeg parkeerplek wat dit baie makliker en toeganklik maak as by die vorige perseel.

Om meer te wete te kom van die Ons Winkel Kuilsrivier, besoek hul Facebook blad.